slider-friends

Jou lewe.

Jou musiek.

Liedjie, die tuiste van Afrikaanse musiek.
Laai nou die nuutste Liedjie app af!

LEER MEER

KRY DIE APP

Probeer dit nou! 30 dae gratis.

slider-family

Jou familie.

Jou musiek.

Liedjie, die tuiste van Afrikaanse musiek.
Laai nou die nuutste Liedjie app af!

LEER MEER

KRY DIE APP

Probeer dit nou! 14 dae gratis.
Geen kredietkaart nodig nie!

Liedjie bied jou

TOP AFRIKAANSE MUSIEK

Liedjie bied jou die beste Afrikaanse kunstenaars se musiek, albums en treffers.

SPEELLYSTE VIR ELKE BUI OF GELEENTHEID

Ons span kenners het speelyste geskep vir elke bui, genre, aktiwiteit of geleentheid vir jou luistergenot.

LUISTER SONDER INTERNET

Geen internet? Geen probleem! Jy kan jou gunsteling speelyste op jou foon stoor om enige plek, enige tyd te luister.

GEEN ADVERTENSIES

Ons gee vir jou n luisterervaring sonder enige onderbrekings of advertensies.

Musiek op Liedjie

Liedjie is jou tuiste vir Afrikaanse musiek. Speellyste vir elke bui, genre, geleentheid en selfs dekade! Ontdek beide ou en nuwe musiek van jou gunsteling kunstenaars vandag. Liedjie, musiek vir elke oomblik.

Musiek vir elke oomblik

Ons is oral beskikbaar

Liedjie is binnekort beskikbaar op die meeste slimfone en jy sal dit selfs deur jou rekenaar of tablet kan gebruik om enige plek te luister. Jy kry ook 30 dae gratis om te besluit of jy daarvan hou. Jy het niks om te verloor nie. Laai nou die Liedjie-app af!

  • Liedjie bied jou baie vir net
  • R49.99 p/m*
  • Onbeperkte toegang tot jou gunsteling Afrikaanse musiek.
  • Saamgestelde speellyste vir elke bui of geleentheid.
  • Toegang sonder die internet.
  • Geen advertensies.
  • 30 dae gratis.
  • Geen verpligting. Jy kan enige tyd besluit om op te hou.

Laai nou die nuutste Liedjie app af

Liedjie is nou beskikbaar op jou gunsteling app-winkels.

Bly op hoogte met die varsste Liedjie-nuus. Vul jou e-posadres in om ons nuusbrief te ontvang.